Meta:Babilon
Aan die begin
Kommunikasie
- Babilon besprekingsblad
- As jy vrae, twyfel, voorstelle en enigiets anders het oor vertalings wat jy wil vra, skryf op hierdie bladsy.
- Vertalers poslys
- Die amptelike Wikimedia-vertalers se poslys. Teken in!
- #wikimedia-vertalingconnect
- Die amptelike vertaler se IRC-kanaal. Besoek ons wanneer jy hulp nodig het, net wil gesels, of vir opdaterings oor nuwe versoeke!
- Vertalers nuusbrief
- Alternatief vir die poslys, met nuusbrief op die wiki wat vir jou 'n kennisgewing sal stuur.
Outomagiese bladsy met 'n lys van alle vertaalversoeke op Meta-Wiki met die nuwe stelsel (sien Vertaal uitbreidingshulp).
Direkte skakels:
- Hoe om 'n vertaling aan te vra
- CentralNotice - werfwye banier wat op Meta vertaal word
- MediaWiki-lokalisering (op die translatewiki.net-webwerf)
Teken in om 'n vertaler te wees
- Dit is nou maklik om as 'n vertaler aan te meld om kennisgewings te ontvang wanneer daar nuwe materiaal is wat in jou taal vertaal moet word.
- Gaan net na hierdie bladsy om aan te meld:
- Op dieselfde bladsy kan jy ook uitteken.
- Voeg jouself by die lys van die tans aktiewe tegniese vertalers.
Vertaalkwessies oor Wikimedia-projekte
Vertaling van die week hier op Meta-Wiki is 'n projek om artikels by Wikipedia's waar hulle nie bestaan deur dit te vertaal nie.
WikiProjek Vertaling op Wikisource
'n Inisiatief om te koördineer tussen verskeie Wikisource taalwiki's in die versameling van ou vertalings en die skep van nuwes vir brontekste wat nog nooit vertaal is nie of slegs kopieregvertalings ensovoorts het. Aangebied op Engelse Wikisource.
Oor lokalisering
Inligting oor lokalisering vir beide vertalers en ontwikkelaars kan gevind word op die lokaliseringsbladsy op MediaWiki.org.
Jy kan lees 'n paar nuttige wenke op Amir se blog.
Langtermyn vertalingstrategie
Jy kan idees lees en bespreek oor hoe om met vertalings te werk op die Vertaalstrategie bladsy.